TY - GEN T1 - Plate en Politiek : Populêre Afrikaanse Musiek en Die Samelewing 1900-2017. A1 - Van der Merwe, S. D. LA - Afrikaans PP - Stellenbosch PB - African Sun Media YR - 2019 UL - https://ebooks.jgu.edu.in/Record/ebsco_acadsubs_on1223098520 AB - Populêre Afrikaanse musiekkunstenaars het sover goed gedoen in post-apartheid Suid-Afrika en geniet die entoesiastiese ondersteuning van lojale volgelinge. Hierdie ondersteuning word aangevuur deur 'n komplekse stel emosies wat verband hou daarmee "om Afrikaans te wees" in 'n kultureel pluralistiese samelewing. In Plate en Politiek ondersoek Van der Merwe die interaksie tussen populêre musiek en die ontvouing van 'n Afrikaanse kultuurpolitiek vanaf die begin van die twintigste eeu tot die hede. Dit sluit 'n soektog in na die eerste opgeneemde Afrikaanse liedere en dokumenteer die daaropvolgende fases van musiekontwikkeling wat die agentskap van ordinêre mense - kunstenaar en luisteraar - weerspieël teen die agtergrond van fundamentele sosiale en politieke verandering. Dit besin oor beide die musiekhoofstroom en meer alternatiewe musiek, en ontbloot onder andere, historiese voorbeelde van die akkommodering van, en verset teen, die meesternarratief van die Afrikanernasionalistiese ideologie, pogings van kulturele entrepreneurs om beheer uit te oefen oor populêre Afrikaanse kultuur, klassespanning, blywende rasse-eksklusiwiteit, protes en sensuur, en die post-apartheid oproeping van Afrikaner nostalgie en wit slagofferskap. Uiteindelik bied Plate en Politiek 'n on-onderbroke weergawe van , en 'n kritiese blik op, meer as 'n eeu van opgeneemde Afrikaanse musiek. OP - 198 NO - Description based upon print version of record. CN - ML3503.S6 SN - 1928357695 SN - 9781928357698 SN - 9781928357681 KW - Popular music : South Africa : History and criticism. KW - Popular music : Social aspects : South Africa. KW - Music : Political aspects : South Africa. KW - Music : Social aspects : South Africa. KW - Afrikaners : Music. KW - Musique populaire : Afrique du Sud : Histoire et critique. KW - Musique populaire : Aspect social : Afrique du Sud. KW - Musique : Aspect politique : Afrique du Sud. KW - Musique : Aspect social : Afrique du Sud. KW - Afrikaners : Musique. KW - Afrikaners KW - Music : Political aspects KW - Music : Social aspects KW - Popular music KW - Popular music : Social aspects KW - South Africa KW - Criticism, interpretation, etc. KW - Music ER -